Kliek hier vir 'n kort GESKIEDENIS van Laerskool Baanbreker... Kliek hier vir die EIENSKAPPE van 'n Banie-leerling Kliek hier vir die GEDRAGSKODE vir leerlinge Kliek hier vir die stappe om die D6 CONNECT af te laai. Hierdie toep word gebruik vir alle kommunikasie met ouers (asook die leerling se verdienstes, versuime en afwesighede). Die skool spog graag met Banies op die skool se SOSIALE MEDIA. Kliek hier en skandeer die QR-kode om toegang te kry tot die skool se sosiale media. Banies se Gr 1 Opedag het plaasgevind op 6 Mei 2024. In Gauteng moet ouers aanlyn aansoek doen vir Gr 1. Kliek hier vir die bestuursplan vir die aanlynaansoeke. Laerskool Baanbreker begin in 2025 met Gr R. Kliek hier vir die brief met inligting vanaf die hoof en departementshoof. U is welkom om by Baanbreker te adverteer. Kliek hier vir al die verskillende advertensie geleenthede. U is welkom om die skool se lapa - die BANIE BOMA te huur vir funksies. Kliek hier vir meer inligting.