Snoepie

Die snoepwinkel het 'n " Tap Tuck" stelsel waar eet- en drinkgoed voor die tyd aanlyn bestel en betaal kan word. Volg asb. die aanwysings op die inligtingstuk hieronder om die toep op u selfoon af te laai.

Kliek hier vir meer inligting oor die " Tap Tuck".


Tuisblad | Akademie | Aktiwiteite | Skoolinligting | Kontak Ons

© Kopiereg Laerskool Baanbreker. Alle regte voorbehou. Webblad ontwerp en gehuisves deur LIT Creations. U is besoeker nommer: 169292